When you've posted your comment, you'll get an e-mail to confirm it. This way, abuse is prevented.

*Name
*E-mail address (only used for verification)
City
*Message





Visitor's comments

Danie Terblache, Nelspruit

Monday 25 January 2016, 09:09

Het jou gister ontmoet by Cornelia hulle! Baie be-indruk met jou kuns en wat jy doen. Jy is baie talentvol. Ek het altyd hoe agting vir mense wat passievol deur die lewe gaan, want die reis is so kort. Hoop on jou weer eendag te sien. Geniet 2016. Danie T


Conrad, London

Monday 10 December 2012, 00:12

Beste Varenka

Dis Conrad, laerskool klasmater hier.

Jy moet asb die boodskap verskooon, dalk bietjie vreemd ..met so albatros aanlopie :)

Onthou jy ons het toevallig so paar jaar gelede by 'n Chris Chameleon konsert in Rhodes House, Kaapstad ontmoet?

Jy het my van al jou kuns lopies en die website vertel.

Het baie geniet om daarna te loer.

Ek het 'n groot waardering vir die aangeskakelde en ondernemende poel klas vriende van ouds en probeer vermy om enige vlou insigte te deel.

Tog het ietsie my onlangs oorgehaal om wel te babbel.

Laas week was my eerste volwaardige Nederlandse intrapslag, behalwe blits Amsterdam besoekkies in die verlede.

Ek was in die omgewing van Lichtenvoorde in Gelderland op besoek aan 'n vriendin.

Op 'n uitstappie na Deventer het ons aangedoen by 'n intieme kuns gallery met 'n werklik sorgsame en interessante gasvrou en haar man.

Hulle ontdek kunstenaars oor die internet en probeer dan geskiktes oorlok.

Sy en haar man het om een of ander rede opmerkings begin maak oor Stef Bos, baie komplimenterend, en toe onthou ek julle is mos nou getroud ..baie geluk!

Dis moeilik om die atmosfeer daar oor te dra, maar ek het begin dink indien jy jouself ooit daar rond bevind, kan dit dalk 'n positiewe ervaring wees om hulle te ontmoet en selfs kuns moontlikhede te bespreek.

Loer bietjie self en oorweeg - hier is hul details (verbatum soos op kaartjie)

"
Kunst- en cultuurgalerie in het fotogenieke Bergkwartier.
Gevestigd in een voormalige smederij met historische vloer.

Galerie KIEK-KUS

Maandelijks wisselende duo exposities.
Programma en openingstijden zie onze website:
www.galeriekiek-kus.nl
Op de hoogte blijven stuur een email naar:
info@galeriekiek-kus.nl

Roggestraat 16, 7411 EP Deventer
Telefoon: 0570 642 573 / 06 1508 4403
KVK: 52414000 Triodosbank: 1984.96.087
"

Nog steeds nie self seker hoekom ek juis hierdie brokkie uitlig nie, maar doen daarmee wat jy wil.

Ek is tans in London. Maak gerus kontak as jy hier verbykom en vinnig wil hallo se^.

Als wat mooi is

Conrad